DeWanda Wise

DeWanda Wise
Geboortenaam DeWanda Jackson
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise en vervaardiger
Internet-rolprentdatabasis-profiel

DeWanda Wise (gebore 30 Mei 1984) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent How to Tell You're a Douchebag (2016) en in die televisiereekse Underground (2016), Shots Fired (2017), en She's Gotta Have It (2017).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy